Home » Oorgegee: Om Luidkeels Tot Sy Eer Te Leef by Retief Burger
Oorgegee: Om Luidkeels Tot Sy Eer Te Leef Retief Burger

Oorgegee: Om Luidkeels Tot Sy Eer Te Leef

Retief Burger

Published May 9th 2014
ISBN : 9781306497077
ebook
207 pages
Enter the sum

 About the Book 

Dit was Junie 1997 my matriekjaar. Ek het drie jaar vantevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties verander.So begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens n konferensie vir jongMoreDit was Junie 1997 my matriekjaar. Ek het drie jaar vantevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties verander.So begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens n konferensie vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil he. Wat die Here vir hom gese het, was: Retief, ek wil net hoor hoe jy se jy is lief vir my. Sal jy dit vir my se? Dit het sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die Koning van die heelal sy liefde wou he. Sy eenvoudige liefde. En daar het Retief se reis van oorgee begin.Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander. Om hierdie boek nog spesialer te maak, kry lesers n beperkte uitgawe CD saam met die boek.