Home » Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog by Anthony Feinstein
Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein

Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog

Anthony Feinstein

Published July 18th 2011
ISBN :
Paperback
228 pages
Enter the sum

 About the Book 

Wanneer ’n pas afgestudeerde dokter nie langer sy nasionale diensplig kan ontduik nie, word hy opgeslurp in die Grensoorlog. ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net enkele weke se opleiding inMoreWanneer ’n pas afgestudeerde dokter nie langer sy nasionale diensplig kan ontduik nie, word hy opgeslurp in die Grensoorlog. ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net enkele weke se opleiding in dié veld.